Elsa de Bruin
Nudeskin is een van my heel lekkerste en beste treats elke maand, ek gaan sommer elke twee weke. 'Ek is soos n kind'. Die mooi persoonlikheid en omgee van Jeanine is aansteeklik! Dit maak die afspraak nog lekkerder! Niks so lekker soos n warm glimlag as jy by jou afspraak instap nie. Die salon is beautiful en die plekkie ruik altyd so lekker. Lekker rustige musiek waar jy net bietjie 'me time' kan geniet. Die behandeling is uit die boonste rakke, en Jeanine behandel jou gesig soos haar eie. Baie profesioneel! En die aftercare is great, as jy iets wil weet of vergeet het, help sy jou uit die diepte van haar hart. Die produkte is AMAZING! Ek sal nooit weer iets anders kan gebruik nie. Ek is tans n paar maande al by Jeanine maar ek kan al van dag een af sien hoe anderste my vel lyk, voel en hoe baie my gesig dit nodig gehad het! Ek sien uit na vele meer afspraakies saam met jou! My lewe sonder jou is leeg. Dis nie meer net vir my n salon nie, dit raak familie. Keep up the good work ❤️
2021-02-08T14:04:14+00:00

https://nudeskinaesthetics.co.za/testimonials/elsa-de-bruin/